Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Jong dogtertjie" deur LINA SPIES
"Jong dogtertjie" deur LINA SPIES [boodskap #20681] Do, 04 Februarie 1999 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
Jong dogtertjie
Lina Spies
("Digby vergenoeg" 1971)

[Sex, which breaks us into voice, sets us calling
across the deeps, calling,
calling for the complement... D H Lawrence]

Jy staan voor my net met jou heuninglyfie
die see se soutsmaak teen jou gladde vel
sy kleur voorlopig in jou oë bewaar,
die sonlig in jou haartjies vasgestrik.

Van die laaste klere-lastigheid
het jy sonder seremonie ontslae geraak
en skaamte-onbewus vertoon die vlesige
klein skulp
met sy dubbelvou na binne tot die smal
gleufie
wat voorlopig alle toegang ontsê,
nou nog haarloos en oesterpienk totdat
op dertien jaar
die see sal grys word in jou helder oë.

Dan sal jy gretig en angsvallig
na die verbode pêrel soek
maar die see en naakte son
sal jy nooit weer volledig ken nie
voordat 'n ander vlam jou tot die laaste
wit pit teen die blaker brand
Vorige onderwerp: Uit "Die dye trek die dye aan"
Volgende onderwerp: Vyf gedigte deur KAREN BOTHA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 08:38:50 MGT 2024